Sleep items vanaf enige plek om dit tot rakke in die linkersystaaf toe te voeg. Indien die raklys toe is, talm met ’n gesleepte item op die linkerkant van die venster om dit oop te maak.
U kan Delicious Library 3 se nuwe, slimmer rakke vul deur reëls te maak en handmatig items toe te voeg of te verwyder. Deur ’n item tot ’n nuwe rak toe te voeg sal dit nie uit ander rakke verwyder word nie.